Robin Gibb
Voorkoms
Robin Gibb | |
---|---|
Robin Gibb in 2008 | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Robin Hugh Gibb |
Gebore | 22 Desember 1949 Douglas, Eiland Man |
Oorsprong | Manchester, Lancashire, Engeland[1] |
Sterf | 20 Mei 2012 Londen, Verenigde Koninkryk |
Genres | Rock, psychedelic rock,[2] baroque pop,[3] soft rock, adult contemporary, blue-eyed soul, disco,[4] new wave,[5] synthpop[6][7][8][9] |
Beroep(e) | sanger, liedjieskrywer, rekordprodusent |
Instrumente | stem, klavier, orrel, kitaar[10] |
Jare aktief | 1955–2012 |
Etikette | Leedon, Festival, Spin, Polydor, Atco, RSO, Mirage, EMI America, SPV |
Assosiasies | The Rattlesnakes, Bee Gees, One World Project |
Webwerf | robingibb.com |
Robin Hugh Gibb, (22 Desember 1949 – 20 Mei 2012) was 'n Britse sanger en liedjieskrywer. Hy was lid van die Bee Gees, 'n internasionale bekende sanggroep wat hy saam met sy tweelingbroer, Maurice en ouer broer, Barry gestig het. Hy het ook 'n jonger broer gehad, Andy Gibb, wat 'n solosanger was.
Ateljeealbums
[wysig | wysig bron]- Robin's Reign (1970)
- How Old Are You? (1983)
- Secret Agent (1984)
- Walls Have Eyes (1985)
- Magnet (2003)
- My Favourite Christmas Carols (2006)
- 50 St. Catherine's Drive (2014)
- Sing Slowly Sisters (2015)
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (en) Hughes, Andrew. The Bee Gees – Tales of the Brothers Gibb. Besoek op 29 Januarie 2013.
- ↑ (en) V. Bogdanov, C. Woodstra and S. T. Erlewine, All Music Guide to Rock: the Definitive Guide to Rock, Pop, and Soul (Milwaukee, WI: Backbeat Books, 3rd edn., 2002), ISBN 0-87930-653-X, bl. 85-6.
- ↑ (en) "Bee Gees on AllMusic"
- ↑ Summers, Kim. "Robin Gibb". Allrovi (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Mei 2012. Besoek op 20 Mei 2012.
- ↑ (en) Spin.com "...a super-catchy bit of new wave that just scraped the U.S. Top 40"
- ↑ (en) Allmusic.com Secret Agent review
- ↑ (en) Qthemusic.com Geargiveer 27 Mei 2012 op Wayback Machine "A string of synth-pop hits in the mid-80s which performed best, for some reason, in Germany"
- ↑ (en) NJ.com "Secret Agent, his 1984 set, was a credible attempt at synthpop"
- ↑ (en) Spin.com ""Juliet" – the synth-pop anthem of the summer of 1983"
- ↑ Brennan, Joseph. "Gibb Songs: 1969" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Junie 2019. Besoek op 17 Mei 2013.